+42
Tentekamp in Augrabies

Game Farm Tented Chalets

4 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Augrabies Way, Augrabies, 8870, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Game Farm Tented Chalets bied verblyf op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Augrabies, 'n oulike dorpie in die Noord-Kaap.

Elke Tented Chalet het lugversorging en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koninggrootte bed en ekstra sitplek. Elke chalet het sy eie braai-area en 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Badkamer met 'n stort, wasbak en toilet is beskikbaar. Hierdie chalets het gasgeisers vir warm water.

Die chalets is geleë op 'n wildplaas met uitsig oor 'n watergat waar gaste dikwels wildlewe kan sien. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit in stap en visvang.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lelani V
Gesin met tieners
5.0
Wens ek het langer gebly. So lekker gestap, mooiste sonondergang, mooiste sonopkoms. Tot laat aand gesit en die sterre gekyk. Sulke lekker beddens.
Mrt 2026
Bernard V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi en voldoende. Baie lekker gebly in mooi akkommodasie.
Mrt 2026
Lucinda B
5.0
Soul rest. Peace and quiet was unparalleled! Such a beautiful spot. A little hot in summer, but leaves your soul well refreshed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Franco S
Saam met lewensmaat
5.0
Best bosveld experience. Absolutely beautiful! Perfect location with the most perfect view. Took a scenic route through the farm and sa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Grant M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was die perfekte oornag verblyf. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly en gebraai in die stilte. Dis 'n wonderlike oor...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 262

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Augrabies Way, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Game Farm Tented Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Augrabies Way, Augrabies, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df2e5d1761fed63a9a25212127f176d6cc0d8f92bfd74931c71a7bc12a55007ef0ff3c26a2721421f41e1d12e935905eeac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Augrabies Way Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.634574775682 20.345467330439
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang