Pick your preferred language

English

Afrikaans

+27
Selfsorg in Table View

Luxury Witsand 706

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Beach Boulevard, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Luxury Witsand 706 is 'n pragtige woonstel in 'n strandfrontkompleks in Bloubergrant, met panoramiese see-uitsigte met Tafelberg in die agtergrond. Die eiendom het 'n omsetter wat noodligte, TV, Wi-Fi, rekenaarskerms en sommige kombuistoestelle aandryf. Die bedlampies het herlaaibare gloeilampe.

Hierdie ruim en smaakvol versierde woonstel kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers met see-uitsigte en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, 'n platskerm-TV en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort met 2 stortkoppe. Die tweede slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad, 'n stort en twee wasbakke. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is 'n noodgasstoof wat tydens beurtkrag gebruik kan word. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Die sitkamer het ook 'n dubbelslaapbank sowel as 'n platskerm-slim-TV.

Langs die leefarea is 'n eetkamer met 'n werktafel met 2 monitors en 'n webkamera vir gaste wat werk moet doen. Onbeperkte Wi-Fi van 100 Mbps is standaard. Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met 'n gasbraai, waar gaste ten volle kan ontspan en die uitsigte kan bewonder.

Let asseblief daarop dat die hysbakke wel werk tydens beurtkrag.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 18 Beach Boulevard, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Witsand 706 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

18 Beach Boulevard, Table View, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA866a999c763710c1dba65a6b534efa425d2de42a0c6498f5783a2c2dd8ff7c2bee801b0630ea862f2240d2ed71cd7ad9c513?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 18 Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820207387016 18.476059633066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang