+28

Lynnwood View Bed & Breakfast

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 25 Nov 2025 tot 15 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Farmers's Folly, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 100 R825 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lynnwood View Bed & Breakfast is in die oostelike voorstad, Lynnwood. Staan op die balkon van een van ons ruim, volledig toegeruste kamers in Lynnwood en beleef die uitsonderlike voëllewe en die rus en vrede. Ons is geleë in 'n sekuriteitskompleks en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dié B&B is maklik bereikbaar vanaf al die hoofweë (die N1 en N4) in die Tshwane-omgewing en ook naby Tuks, CSIR, die botaniese tuin, Innovation Hub, ambassades, hospitale, restaurante, skole, Menlyn en Loftus, Brooklyn Teater en Atterbury Teater. Jy kan die middestad ook in 'n japtrap van hier af bereik.

'n Tradisionele ontbyt word bedien in ons privaat gaste-eetkamer en aandetes is op versoek beskikbaar. Ons het 'n welige tuin en 'n groot swembad.

Ons gaste kom van al die uithoeke van die wêreld af en ons personeel is opgelei deur die Tourism Hospitality Education and Training Authority. Die Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika het 3 sterre aan ons toegeken en ons behoort ook aan die Gastehuisvereniging van Tshwane/Pretoria-Oos.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andre W
5.0
Gemaklike rustigheid. Ons het heerlik gebly. Die kamer was netjies en goed toegerus, met alles wat ons nodig gehad het. Die buurt is stil en rustig, m...
Sien meer
Nov 2025
Renier K
Besigheidsreis
5.0
10/10 hoogs aanbeveel. Jy sal nie verkeerd gaan nie. Ronel en haar span is uitstekend. Moenie dat die driester jou fop nie! Dis alles vyfster. Alles. ...
Sien meer
Nov 2025
Tania H
Saam met vriende
5.0
Vriendelik, skoon en heerlike ontbyt. Ronel en haar span is wonderlik! Hulle het uit hul pad gegaan om ons ontbyt tye tegemoet te kom vir Judo SA's. O...
Sien meer
Jul 2025
Tania H
5.0
Ons was tuis. Ronel en haar span laat jou tuis voel. Ons was 3 vriende en 'n kind wat 'n kamer gedeel het vir 'n sportgeleentheid. Die kamers is elke ...
Sien meer
Jul 2025
Wilmar S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, baie behulpsaam en gemaklike gasvrou en eggenoot. Baie lekker en uitstekende gasvrou. Warm huislike atmosfeer.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 13 Farmers's Folly, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Lynnwood View Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 825
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 825
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 825
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Farmers's Folly, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmMjJjMWY1LTJjOGYtNDRhNC05ZDdkLTJjYzMzZjVmOGMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 13 Farmers's Folly Lynnwood 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.759046611643 28.251470565641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang