+35

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
4.4
Chrizaan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gelukkig met akkommodasie. Die gasheer/gasvrou was baie akkommoderend. Het met ons gekommunikeer soos nodig. Baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanelle W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Fantasties. Dit was 'n wonderlike lang naweek. 'n Kraan het wel gelek in die hoofslaapkamer se badkamer. Die yskas en vrieskaste was vir eens groot genoeg. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Voel tuis. Voel soos ons 2de tuiste! Baie netjies en rustige atmosfeer! Kan nie wag om weer te kom kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2026

Ons was 'n gesin van 5 wat hou van braai en darem lekker gerus het. Ons het lekker gebly. Die plek is baie goed geleë en gerieflik. Daar is ongelukkig net 'n paar noodsaaklikhede wat gekort het: vatlappies, mat by die deur (dit het gereën en dit is teëls so mens kon nie voet afvee nie en dit is glad), stortmatjie, plekkie om goed neer te sit in die stort. Daar was ook nie mikrogolfbakke nie. Dit lyk asof daar nie gereeld mense bly vir langer as 1 nag nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hendrik D
Kort verblyf
3.4
Mrt 2026

Was nie 'n goeie ervaring nie. Beddens en linne van goeie kwaliteit. Huis is goed toegerus. Die huis was nie ordentlik skoon soos wat verwag word nie. Dit het gereën terwyl ons daar was en kon nie eens van die stoep gebruikmaak deurdat daar nie 'n dak oor was nie. Die loft se dak het so erg gelek dat niemand daar kon slaap nie. Oral onder ook gelek en een bed moes deur die nag verskuif word a.g.v. druppels op die bed. Dit was ook baie moeilik om die eienaar voor die besoek te bereik om inligting te kry, want daar was geen reaksie op ons selfoonboodskappe nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marinda V
Kort verblyf
3.2
Mrt 2026

Kuier saam my mense was lekker, maar die verblyf was aaklig! Die verblyf was terrible. Die unit is ongelooflik verwaarloos en kort dringend aandag! Sal dit glad nie aanbeveel nie!

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Tania W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2026

Mabalingwe is great but the accommodation was lacking. While it has a lot of potential and is in a beautiful setting, the house itself has been neglected, has leaks and needs repair. The host was unhelpful when a door to a bedroom slammed shut in the wind and there was no key available to unlock it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Lindi P
Kort verblyf
2.8
Mrt 2026

Verblyf is swak en afwesige gasvrou. Monique ignoreer mens net wanneer ons vra waar om lig aan te skakel by Boma. Daar is so baie fout by die eenheid vir die prys wat ons betaal het. Deure het geen handvatsels! Alhoewel dit netjies en skoon was, is die plek erg verwaarloos. Te min glase en sekere kombuisgoed ontbreek. Geen gloeilampe in die kamer. Ventilator in die kamer werk nie. Geen lig by die braai area. As dit reën, kan jy nie op die stoep sit nie, want daar is nie 'n soliede dak nie. Beddens hard, swak gehalte kussings en duvets en ander toebehore. Lekkende krane. Ons het nat afdrooglappe gekry. Stukkende sitkamerbank. Gordyne in die leefarea maak nie eers behoorlik toe nie. Uiters teleurgesteld en gasvrou totaal onbetrokke en afwesig. Bly weg mense.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johannes W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Lekker afgeskakel in die bos. Ons was 4 mans wat 'n wegbreek gesoek het. Ons het lekker gebly en die huis het voldoen aan al ons behoeftes. Lekker dat daar 3 badkamers is. Die olifante wat ons by die braai-boma kom besoek het, was nogal 'n avontuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Uitstekend en gemaklik en sentraal. Fantastiese ervaring in die bos! Baie lekker gebly! Sentraal geleë! Baie dankie - ons het alles gehad wat ons nodig het en het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 552

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARBUdDSBJDBQopc9K6lPBVfoPGUpVxVuC65ns6XkmZs5sP7GYyr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 133 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.822903004627 28.061858097931
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang