Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart is 'n gerieflike selfsorghuis vir 6 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat.
Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, ’n kombuis en ’n sitarea. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die badkamers het baddens en storte. Badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die ontbytkroeg geniet word en gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan.
'n Privaat boma is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart is loopafstand vanaf die swembaddens, minigholfbaan, tennis- en muurbalbane, speelgrond, restaurante en winkels. Doendinge in dié groot reservaat sluit nag- en wildritte, skemeraandtoere, voëlkyk-geleenthede, safari's, en vele meer in.
Slaapplek
’n Bespreking by Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 407
Jaar gelys 6
Ligging
- Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom