Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255A Naguil
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mabalingwe Elephant Lodge Eenheid 255A Naguil is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 2 persone in die Mabalingwe Natuurreservaat.
Die oopplan-eenheid is ingerig met 1 koningingrootte-bed en het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort bo-oor.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof buite op die stoep, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het. 'n Privaat boma is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Mabalingwe Elephant Lodge Eenheid 255A Naguil is binne loopafstand van die restaurante, winkels, swembaddens, 'n minigolfbaan, 'n speelgrond, tennis- en muurbalbane. Aktiwiteite in die groot Mabalingwe Natuurreservaat sluit in sonsondergangtoere, nag- en wildritte, voëlkyk, safari's en meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 519
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255A Naguil het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang