Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255A Naguil

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 402

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 51 resensies vir Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255A Naguil
Netheid
3.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.7/5
Maggie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie M
Gesin met klein kinders

Amazing, value for my money.

Mabalingwe is like our second home, this unit was beautifully located and had everything we needed. Close to the pools and entertainment area. The only disappointment is the lack of communication from the host, she takes ages to respond to any communication and it almost caused a problem, aside from that our stay was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georg G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georg G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly! Waarde vir geld!

Baie lekker en vinnige wegbreek! Definitief waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was teleurgesteld

Het al in eenhede hier gebly, maar hierdie eenheid kort dringende aandag. Met die intrapslag was daar los, lewendige drade wat my geskok het toe ek dit uit die pad wou neem. Ek het dadelik die eienaar (bestuurder) sowel as julle laat weet. My opvangs was baie swak so het gesukkel om te kommunikeer. Die houtdeur na buite se handvatsel was op die punt om uit te val, die stort se venster kan nie oop a.g.v. 'n deel wat deur termiete weggevreet was, geen braaitang. die onderhoudspan het wel later opgedaag en meeste van die probleme uitgesorteer. LekkeSlaap het ook probeer help. Die plek het potensiaal, glo as als op datum gebring word, sal hy weer soos meeste daar die moeite werd wees. Maak maar self n besluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker om tussen diere te wees.

Baie lekker gebly. Akkommodasie is netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Je J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Je J
Gesin met tieners

Our experience was marred by issues related to the cleanliness and hygiene of our accommodations.

I am writing to express my deep disappointment regarding our recent stay at the establishment. The bedding and overall cleanliness left much to be desired, and I suspect that there may have been bed bugs or other pests in the room. This made our sleep experience one of the worst we have ever had during our travels. As guests, we expect a certain level of cleanliness and comfort during our stay, and regrettably, our experience did not meet those expectations. I kindly request that you address these concerns to ensure that future guests do not encounter similar issues during their stay. It is crucial to maintain high standards of cleanliness and hygiene to provide a pleasant and comfortable experience for all visitors. Thank you for your attention to this matter, and I hope that improvements can be made to enhance the quality of stays for all your guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhona G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona G
Gesin met klein kinders

Ons het Mabalingwe baie geniet.

Die eenheid is nie sleg nie, maar is nie baie skoon nie en die werkers wat kom skoonmaak, doen nie regtig moeite nie. Ons was twee keer deur die olifante gejaag in die kamp. Die klein diertjies wat kom kuier is baie oulik, maar die olifante is gevaarlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, maar kan definitief verbeteringe aanbring ten opsigte van netheid in die huisie.

Ek het geboek vir 255 A maar het op die dag van arrivering 'n SMS gekry dat ons in 'n ander huisie bly. Beddegoed het vlekke op en meeste van die borde en bakkies het krake in gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie kleinwild wat jou kom besoek.

Daar kon regtig 'n toaster en ten minste twee klein potte gewees het. Ook geen voorsorg vir kos of koffie as dit beurtkrag is nie. 'n Klein gasplaat of stofie sal 'n plus wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buyisiwe M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Buyisiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The host wasn’t very communicative.

The unit doesn't even have an iron, we had to go look for it elsewhere in the lodge. The elephant lodge has no Wi-Fi and no network. The place has no network and the host wasn’t even available to assist us with any challenge we faced, the lamp in the Naguil wasn’t even in good working condition we had to use our phones as a form of light when the electricity went off. The unit didn’t have an iron or a mop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not good.

Linnen was smelly (wasn't dried properly before folding). Linnen is not white anymore (yellowish). Airconditioner didn't work. Lots of cockroaches. Sofa dirty. Curtains dirty. Braai on ground (no legs). Wormlike insects fell from roof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Aircon werk nie. Fan maak so geraas dat jy nie aan die slaap kan raak nie. Skaars water by die badkamer se koue water kraan. Die skottelgoed wasbak buite teen die stoof maak dit amper onmoontlik om skottelgoed te was. Daar is nerens plek om die rak neer te sit nie behalwe op die elektrisiese stoof. Kombuis het nie eers 'n toaster in nie. Potte is skaars. Die braai buite het nie pote nie. Jy moet op die grond sit om te braai. Die Boma se paaitjie word nie in stand gehou nie en die doring bome groei oor die pad. Sal nie daar kan gaan braai nie. Daar is ook nie eers 'n kas in die kombuis om kruideniersware in te pak nie. Als net so in die sakke gelos en uit die sakke gesoek wat ons benodig. Ons het nie die ingang boomgate se kode gekry om in te gaan nie. Moes sekuritiet gaan soek om ons te help. Slegs die kode vir die sleutel boks by die unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel goed maar die plek het probleme as dit reën.

As dit reën trip die krag. Ons was eers onder die indruk dit is beurtkrag, maar vind toe die kragboks en dit het getrip. Dit sal nice wees as die stoepdak waterdig kan wees dan kan 'n mens buite sit as dit reën. Verder was dit heel lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David J F M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J F M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Affordable unit compliments nature's tranquility, and roaming game at your door step.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Die eenheid is gerieflik met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ané B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ané B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Lekker om uit 'n bedrywige plek te kom en net te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Wynand M
Saam met vriende

Baie slegte ervaring.

Ek het die eenheid saam met 254 Kremetart geboek en was baie teleurgestel toe ons by die eenhede aankom, meeste van die eenhede se ligte het nie gewerk nie, daar is deure by die kamers na die stoep wat nie kon oopmaak nie, die stort het nie 'n dreinlid gehad nie waar my metgesel se voet in vasgesit het en sy teen die muur geval het ook die water in die stort het opgehoop en het eers so 5 min na die water toe was weggespoel het. Daar was 'n paar teëls op die stoep wat gebreek was, van die bedegoed was vuil, daar was ook los kragdrade waar daar 'n ligte moes wees. Ek sal nie weer by Elephant Lodge bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maverick D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maverick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte bos wegbreek huisie vir klein gesin.

Baie oulike huisie en alles wat mens nodig het. Die ligging is goed geplaas en is baie naby aan die swembad en winkel. Elke oggend kom sê die varkies goeie môre as jy ontbyt eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en wonderlike natuur.

Die eenheid is bietjie snaaks ontwerp met stoofplate buite wat dit 'n uitdaging maak wanneer dit reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annelize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis is verwaarloos.

Ligte stukkend. Teëls stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delia P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik mooi en rustig.

Dit is 'n great plek om by asem te skep, vriendelike diens en mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Overall a good place to stay. I did report the broken lock to the reception. The front door could not be locked from inside or outside. This is concerning. And bathroom needs new tiles. Tiles behind the toilet door is in bad condition. Toilet light is all faulty and keeps flashing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabang M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thabang M
Gesin met klein kinders

Mabalingwe was awesome!

The room was full of ants and there was no doom , the toilet light was not working and there was no hand wash soap , the TV didn’t have any adapter “twin” plug and we struggled to open the microwave ended up eating cold food . Otherwise everything was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nj P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nj P
Saam met vriende

Very good.

Is a place to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Skoon, netjies en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend O
Saam met vriende

Baie lekker naweek saam lekker pêlle!

Ongelooflike mooi plaas! Pragtige diere! Mooi groen en baie water!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Asnath S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Asnath S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mabalingwe Nature Reserve was such beautiful place for us as a couple.

Mabalingwe Nature reserve is a good place one can spend their entire holiday at. Fun is what we looking for and at Mabalingwe Nature Reserve it is galore. However, I wish room services can be improved, things like iron, hairdryer, frequent changes of towels, clean sheets on couches and a telephone for calling the management in cases of some needs nor information. Now, these could make Mabalingwe Elephant Lodge Unit 155 Naguil an exquisite place for a holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anneline G
Gesin met klein kinders

Aaklig.

Die eenheid kort dringend aandag. Krane is los. Bad sak in as jy water tap. Miere eet die eenheid op. Veiligheidshak gebreek. Potte en panne in haglike toestand. Ysbakkies gebreek. Ekstra komberse en beddegoed nie netjies opgevou en gebêre nie. Baie onplesierig nie 'n praktiese eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Morne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unacceptable to charge money for this unit.

We were very disappointed with the accommodation. The TV remote's batteries were flat. There were no bowls to dish up the food. The bathtub and outside taps were broken. The toilet seat was broken. No clean, hot water to take a bath ─ the water was brown! I could not take a bath. No silicon around the bath. No curtains in the bathroom. There is an ant infestation in the bathroom. The pillow was dirty. The towel was stained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bosveld-wegbreek naby die stad.

Ons het die bosveld en boma ten volle geniet, dit is ook nie ver vanaf die stad nie so dis ideal vir 'n naweek-wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xanthe D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Xanthe D
Gesin met klein kinders

Baie rustig en lekker!

Die eenheid was baie lekker, alhoewel daar meer onderhoud / instandhouding gedoen kan word. Die diere wat elke oggend en aand kom kuier is beslis 'n pluspunt! Ons het die naweek baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, but needs some work.

Comfortable stay, although the bed needs to be replaced! Felt broken and old, impossible to sleep on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi N
Gesin met klein kinders

Baie naby aan die natuur.

Baie netjiese plekkie, ons het baie lekker gebly. Net 'n paar goedjies kort bietjie aandag o.a die bed kan gerus vervang word. Die deure maak baie moeilik oop en toe en die bad kort herstelwerk. Ons sou ook graag meer potte wou hê, daar was slegs een pan in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir rustig wees in die natuur.

Pragtige omgewing met volop wild.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lelanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek was baie vuil.

Plek was regtig vuil. Ons moes self die braaiplek skoonmaak. Geen seep om die olierige eetgerei te was nie. Ketel se draad is te kort om by die prop te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort aandag.

Bed "onslaapbaar" en netheid nie na wense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ons het baie lekker gebly. Eenheid was skoon en netjies. Toe ons ‘n probleem met water gehad het, was dit baie gou opgelos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zani S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie.

Wat die eienaars van die eenheid kan oorweeg is om 'n kaart van Mabalingwe in die huisie te sit. Vir ons wat nog nooit daar was nie het nie geweet waar wat was nie .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna P
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het en omring met diere.

Mabalingwe se diere is tevrede en goed versorg. Dis wonderlik om te sien hoe gesond al die diere is. Ons het die roofdiere ook gaan kyk, en diselfde kan daar gesê word. Waarde vir geld, ontspannend en ons sal vir seker weer gaan. Al die personeel was vriendelik, goed opgelei en behulpsaam. Die restaurant is 'n bonus. Ons het elke oggend en aand "kuiergaste" gehad wat ons baie geniet het. Kan nie wag om weer te gaan nie, die keer langer as 3 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F
Saam met vriende

Baie netjiese, goed ingerigte eenheid.

Die eenheid was netjies, goed ingerig en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F
Gesin met klein kinders

Was baie lekker om weg te breek uit die stad.

Lieflike plek, ons kinders het dit baie geniet. En was baie lekker vir ons mamma's wat manloos was vir die naweek. Ons het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met vriende

Heerlik! Baie rustig en ontspannend.

Baie rustig! Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om te bly, rustig en privaat.

Baie lekker blyplek met genoeg spasie en alles wat benodig word, hoef letterlik net jou klere, eet- en drinkgoed saam te vat. Ongelukkig nog van die vorige mense se vuil skottelgoed in die kamer toe ons daar aankom, andersins 'n baie lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathrine M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful and quite, customer service was very great.

Both my partner and I really enjoyed our stay, I love the tranquillity and the chalets are spacious and clean. Thank you so much Mabalingwe for your hospitality, we will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Gesin met klein kinders

Wilde diere en natuurprag op jou stoep.

Ons het bespreek by met toestemming om ons klein dogtertjie (2½ jaar) en ons baba seuntjie (2 maande) saam te neem, alhoewel die eenheid slegs vir 2 volwassenes geadverteer is. Daar is ‘n lekker groot ingeboude rusbank met sagte matras wat ons omskep het in ‘n bed vir ons dogtertjie, dus het almal hul eie slaapplek gehad (ons seuntjie slaap nog in ‘n dra-bedjie). Die eenheid was mooi netjies en ons was glad nie bang vir insekte of ander creepy crawlies wat dalk mag inkruip nie. Daar is lekker baie kindervriendelike dinge om te doen en ons was nooit verveeld nie. Mamma’s, julle kan maar die kinders saambring. Die wilde diere is baie mak en kom gereeld by die huisie om op soek na kos of goggatjies wat deur die ligte aangetrek word. Ons het amper meer wild van ons stoep af gesien as wanneer ons op ‘n wildrit gegaan het. Van die diere wat ons by die huisie gesien het was; vlakvarke, patrysies, eekhorings, njala’s, rooibokke, blou-ape en ‘n hele familie muishondjies. Dit was ‘n wonderlike belewenis en ons sal graag weer hier kom vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wollie P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie P
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens deur die gasvrou Monique.

Dankie vir die moeite vir die ekstra waaiers met ons tweede besoek. Sterkte met julle "opgradering" van die bomas. Sal beslis weer hier kom bly en dit by vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die verblyf en omgeewing was mooi en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wollie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie P
Gesin met klein kinders

Baie oulike plekkies.

Het vir Monique voorstel gemaak om aircons in te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Motshudi M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motshudi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

Next visit I'll bring my whole family as it accommodate children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNDMxODM4LTRhMTQtNDVmNC1hOWM4LTkzZWJjOWVkMGMyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 51 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821861077465 28.062694947144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem