10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
@Mabalingwe Itaga Safari Lodge - PRM134 is 'n moderne en luukse selfsorghuis wat in die Mabalingwe Natuurreservaat aan die buitewyke van Bela-Bela geleë is. Dit spog met 'n asemrowende uitsig oor die Bosveld. Hierdie verblyf is privaat en eksklusief en bied 'n rustige ervaring.
Dié lodge beskik oor 4 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die slaapkamers het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in 'n solderarea beskikbaar. Die en suite-badkamers het elk 'n bad en 'n stort, terwyl gaste 'n aparte badkamer deel wat slegs 'n stort het. Op die grondverdieping is daar 'n buitestort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ook rugsteunkrag beskikbaar in geval van enige kragonderbrekings. Die leefarea lei na 'n houtdek met stoepmeubels en 'n swembad met 'n net. Die huis beskik oor 'n ingeboude braai, sowel as 'n boma met 'n vuurput. Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek.
Die huis spog met 'n pragtige uitsig en is naby Mabalingwe se ontspanningsgeriewe, soos tennisbane, muurbalbane, mini-gholf, warm en koue swembaddens, 'n plaaswinkel, restaurant, boma, kroeg, Jacuzzi en 'n sauna. Mabalingwe bied 'n uitstekende vermaaklikheidsprogram met 'n wye verskeidenheid avontuuraktiwiteite, soos begeleide wildritte en perdry, wat vooraf gereël moet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink @Mabalingwe Itaga Safari Lodge - PRM134 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang