Maboneng Spacious Loft
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 24 Albrecht Street, Maboneng, Johannesburg, 2043, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Maboneng Spacious Loft is 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in Johannesburg en bied slaapplek aan 2 gaste wat sentrale verblyf soek.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 2, 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Hierdie area bied maklike toegang tot die Maboneng-omgewing. Die onderste verdieping het 'n verskeidenheid geriewe, insluitend 'n koffiewinkel, masseerdienste, 'n restaurant, sitplek langs die swembad en haar- en naelsalonne. Gaste kan Maboneng verken en 'n wye verskeidenheid aktiwiteite geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 24 Albrecht Street, Maboneng, Johannesburg, 2043, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Albrecht Street, Maboneng, Johannesburg, 2043, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang