- Slaapplek vir 21 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Charl Avenue, Vontina AH, Pretoria, 0063, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Magalies Mountain Lodge and Spa is 'n privaat gastehuis, geleë tussen Pretoria en Hartbeespoordam, op die grens tussen Gauteng en Noord-Wes Provinsie. Die Lodge en Spa is omring deur asemrowende uitsigte oor die Magaliesberge en die Mootvallei, en is die perfekte oasis vir diegene op soek na rustigheid, ontspanning, buitelug avontuur en spa-sessies.
Die lodge het 10 kamers wat elk toegerus is met 'n TV, DStv-hotelpakket, WiFi en lugversorging.
Die lodge-geriewe sluit stylvolle verblyf, funksie-en- konferensiegeriewe, ontspannings-spa en 'n restaurant in. Buitelug-entoesiaste kan 'n staptog in die berge onderneem en die volop voëllewe geniet.
Van die besienswaardighede sluit kuns- en kunsvlytwinkels en 'n lugballonrit met wonderskone uitsigte oor die omgewing in. Van die vroegste spesies van die primitiewe mens het hier gewoon en daarom is 'n besoek aan die Sterkfonteingrotte 'n moet. Die grotte is die ideale plek om meer te leer oor hierdie primitiewe mense en hul lewenswyse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Leo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Charl Avenue, Vontina AH, Pretoria, 0063, Gauteng
- Gaste dink Magalies Mountain Lodge and Spa het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Charl Avenue, Vontina AH, Pretoria, 0063, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 21 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang