Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Eenheid 1
- Basiese selfsorg.
- Eenheid 2
- Basiese selfsorg.
- Eenheid 3
- Basiese selfsorg.
- Eenheid 4
- Basiese selfsorg.
- Eenheid 5
- Basiese selfsorg.
Huisreëls
- 'n Sleuteldeposito van R300 is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito word terugbetaal sodra die sleutels terugbesorg is.
- Alle eenhede is selfsorg en geen maaltye word voorsien nie.Dit word aanbeveel dat jy wat ook al jy wil eet of drink tydens jou verblyf saambring. SuperSpar Magalies Junction is 20 km ver en SuperSpar The Islands is 30 km ver.
- Badhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Let wet dat die eenhede nie TV's het nie.
- Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Geen vuurwerke word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
On the corner R560 and R99, Hekpoort, 1790, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang