- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dragonwyck Farm, A46.5, R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Magoebaskloof Birders' Cottages is geleë op Dragonwyck-plaas, 'n avokadoplaas wat ook inheemse plante produseer. Die kothuise is op die rantjie van die Drakensberg-platorand in Limpopo. Daar is 'n 2 km-grondpad wat lei na die kothuise. Die kothuise is in Magoebaskloof naby Haernertsburg.
Verblyf word aangebied in 2 kothuise met WiFi. Robin Cottage is ideaal vir 'n gesin met slaapplek vir 6. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n sitkamer, badkamer, kombuis en 'n privaat dubbelbad buite. Trogon Cottage het slaapplek vir 'n paartjie en is ideaal as wittebroodverblyf. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 'n sitkamer, badkamer, kombuis en 'n privaat dubbelbad buite en 'n klein plonspoel.
Dragonwyk-plaas gebruik natuurlike boerderymetodes en dus is daar vele voëls en diere wat in harmonie saam op die plaas leef. Elke kothuis word omring deur inheemse plante wat die ideale habitat skep vir verskeie voëls en diere. Gaste kan staproetes op die plaas geniet wat stroompies volg en toegang bied tot die woud aan die platorand.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 159
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dragonwyck Farm, A46.5, R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Gaste dink Magoebaskloof Birders' Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dragonwyck Farm, A46.5, R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang