4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Topham Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Mai Paradise is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in Doonside, Kingsburgh. Die woonstel, geleë op die negende verdieping, bied ononderbroke see-uitsigte en is sowat 60 m van die strand af geleë, wat dit 'n ideale bestemming maak vir 'n gesin wat op soek is na 'n kusvakansie.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis het graniettoonbanke en is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n ruim sitkamer met gemaklike rusbanke voor 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Daar is 'n bykomende 4-sitplek ontbytkroeg wat wonderlike see-uitsigte bied. Toegang tot veselinternet word verskaf.
Doendinge in die omgewing sluit sonbaai, vlieërbranderry, perdry, voetslaan, stap langs die strand en eet by die talle seefront-restaurante rondom Winklespruit en Doonside in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mahendra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Topham Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mai Paradise het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Topham Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang