+26
Selfsorg in Marlothpark

Majuli River House

5 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 398 Crocodile Road, Marloth Park, Marloth Park, 1111, Mpumalanga Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Majuli River House is in Marlothpark met baie wild wat vrylik tussen die eenhede rondloop. Dit bied 'n manjifieke uitsig oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin vanaf die balkon. Gaste kan die Groot 5 vanaf die boonste dek met 'n uitsig oor die rivier bekyk.

Die lodge is 'n tweeslaapkamerhuis met 'n groot dek wat 'n uitsig oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin bied. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer bo het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort en daar is 'n aparte gastetoilet. Die huis het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 addisionele kinders. Die buite-area beskik oor braaigeriewe en 'n plonspoel.

Gaste kan 'n ware bos-ervaring geniet aangesien die bestuurders help met besprekings van wildritte in die Krugerwildtuin en vele ander aktiwiteite. Gaste kan die omheinde privaat Lionspruit-reservaat langs Marlothpark besoek om die leeus en buffels van naderby te beskou.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lize B
Gesin met tieners
5.0
Hierdie is 'n plekkie in die paradys! Moenie jou verkyker vergeet nie! Ons het heerlik gebly in die mooi plek, met die mooiste uitsig op die rivier en...
Sien meer
Apr 2026
Ken L
Gesin met tieners
5.0
Short, fun and relaxed stay. Lovely stay at Joan's place. The dip pool was thoroughly used and the aircon was an absolute pleasure to h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Liza V
Gesin met klein kinders
4.8
Amazing view from the deck - loved it. We had a wonderful stay and the house supplied all our needs. The view from the deck is absolute...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
René S
Saam met lewensmaat
4.8
Loved every minute. The house needs a bit of TLC. The deck is amazing! We spent 90% of our stay on the deck. The aircon runs quietly. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Leon S
Saam met lewensmaat
4.6
Die dek met uitsig oor die rivier tot in Krugerwildtuin is asemrowend. Die beskrywing op die webtuiste is redelik akkuraat, al is sekere van die foto'...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 398 Crocodile Road, Marloth Park, Marloth Park, 1111, Mpumalanga
  • Gaste dink Majuli River House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 5)
Bespreek

398 Crocodile Road, Marloth Park, Marloth Park, 1111, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3a14798b2a1490a697e4d858e8fbc6dfae8a41ebd6a6225bb6677901a0053b2d07a1ee2b8ad2c47472d9fd5c86a4ed793d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 5) 69 5 1 5 398 Crocodile Road Marloth Park 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.3815199 31.75878

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang