+26
Selfsorg in Waterberg

Makhato 114 - Sondela Nature Reserve & Spa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Besprekings sluit Sondela-betaalbare aktiwiteite uit, sowel as 'n bewaringsfooi van R290 per voertuig, betaalbaar per kaart direk aan Sondela Spa en Natuurreservaat met aankoms.

Die voer van wilde diere word nie toegelaat nie.

Die spoedgrens is 30 km/h.

Motorfietse en vierwielmotorfietse is verbode.

Rook is verbode.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Gaste moet hul eie swemhanddoeke bring.

Harde musiek en dagbesoekers is verbode.

Die verblyf word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae, wat teen 'n bykomende fooi gereël kan word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Sondela Nature Reserve and Spa, Farm Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7846b90ebf20ff893c27cb83f71ad8060473f2ed4162fec1f9973f4e95d4322dcbea7b25c134865eee2ecbe4e15306ffbbdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Sondela Nature Reserve and Spa Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.915865738462 28.414863425984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang