Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato 114 Bush Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve and Spa, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Makhato 114 Bush Lodge is in Bela-Bela in Limpopo geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na verblyf in Sondela Natuurreservaat en Spa.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 3 badkamers, waarvan 1 'n buitestort, bad, wasbak en 'n toilet het en die ander een 'n toilet, stort, bad en 'n wasbak het. Die laaste badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Badhanddoeke en handeseep word voorsien. Gasgeisers voorsien warm water vir die storte.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en het 'n eiland met 8 stoeltjies. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en klein vrieskas met 1 pak ys. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die kombuis lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, etenstafel en 'n uitsig oor die bos en wild wat 'n draai kom maak. 'n Gratis sak hout, blitz en vuurhoutjies word voorsien. 'n Dubbelmotorafdak is ook beskikbaar.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area met 'n oerwoudgimnasium stapafstand vanaf die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Makhato 114 Bush Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Makhato 114 Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 5

Ligging

  • Sondela Nature Reserve and Spa, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato 114 Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve and Spa, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7846b90ebf20ff893c27cb83f71ad8060473f2ed4162fec1f9973f4e95d4322dcbea7b25c134865eee2ecbe4e15306ffbbdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Sondela Nature Reserve and Spa Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.915760793205 28.414704292565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem