+60
Selfsorg in Rhodesdene

Malan's Siësta

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Siovhan W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Dit was stil en lekker breek wat nodig was. Ja, ek het sommer baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Spesiale en goedkoop, veilige blyplek. Baie vriendelike, netjiese en veilige blyplek met alles wat nodig is en heerlike koue water en melk in die yskas, lekker bederfies, skoon handdoeke, en 'n gerieflike rookarea beskikbaar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein S
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker en ek het tuis gevoel. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker slaap, en blyplek, vir langer as 2 dae. Baie lekker slaap, en blyplek met alles wat jy nodig het en nog meer. Baie hulpvaardig vriendelik en altyd daar om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Safe, comfortable and affordable. My stay was really peaceful, comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzaan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Very nice. Friendly service, value for money and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Uitstekend, gerieklik en onvergeetlik! Baie netjies. Werklik 'n huis weg van jou huis. Die gasvryheid, menslikheid was ongelooflik. Vir seker 'n plek om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Most comfortable stay. Peace of mind. Excellent. No complaints. Nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner Spangenberg S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Die ideale verblyf vir 'n vinnige oornag in Kimberley. Dit was die ideale verblyf vir 'n vinnige oornag in Kimberley. Die Malan's het ons baie tuis laat voel. Sal dit definitief aanbeveel en weer in gedagte hou vir die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 3)
Bespreek

6 Pickering Avenue, Lindene, Kimbereley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA640ea37d2f119534f3a4401a46a898f88d1629e4e59cfbc0da308f5167c46f5e1e62022f7255a5232a4c4ff9e2448d3b1eda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 6 Pickering Avenue Lindene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.747116931611 24.732546822895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang