Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Rhodesdene

4.1 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Rhodesdene van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Rhodesdene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rhodesdene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rhodesdene akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rhodesdene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rhodesdene Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rhodesdene

Kimberly Manor Guest House nooi gaste uit om gerief, persoonlike aandag en luuksheid te ervaar. Dié gastehuis is in die hartjie van die "Diamantstad" wat bekend is vir sy vreedsaamheid en bekoring uit vervloë jare...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lindene, Rhodesdene

Kimberley Rose bied 8 luukse en suite-kamers met aparte ingange. Al die kamers is netjies afgewerk en laat jou tuis voel. Ons het 6 gastekamers met gerieflike koningingrootte-beddens, 1 dubbelkamer met 2 enkelbedd...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rhodesdene

Dankie Pa Gastehuis bied luukse verblyf in die hartjie van Kimberley. Dis lekker naby hoofbesienswaardighede soos die lughawe, die gemeenskapsentrum en verskeie winkels en winkelsentrums. Dankie Pa Gastehuis het 11...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Rhodesdene

Carters Rest Guesthouse is in Rhodesdene in Kimberley. Dié gastehuis is sentraal geleë en maklik om te bereik, en is dus die ideale oorslaapplek vir 'n gesin of sakereisiger. Ons 15 semi-selfsorgeenhede is op byn...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rhodesdene

At Judy's Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in die stil voorstad van Rhodesdene in Kimberley. Die gastehuis bied gasvryheid en vriendelikheid, asook toegang tot die plaaslike winkels. Verbyf word in 10 g...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rhodesdene

Vetra Amour Guesthouse is in Kimberley en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of diegene wat 'n oornagplekkie soek. Die gastehuis is sentraal geleë, naby winkels, restaurante, skole ander geriewe. Die verblyf h...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rhodesdene

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hadison Park, Kestelhof

Agros Guest House bied puik akkommodasie in Kimberley. Jy kan seker wees dat ons baie besorg oor jou sal wees. Ons het 7 kamers: 1 met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 3 met dubbelbeddens, en 3 met 2 enkelbeddens elk w...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Verwoerd Park

Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil straat geleë en is minder as 3 km van die bekende Groot Gat en Kimberley se mynmuseum af. Die verb...

Vanaf
R510
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Paljas en Kandas is 'n gastehuis in 'n stil, veilige woonbuurt. Dit maak voorsiening vir alle gaste se vakansieverblyfbehoeftes en bied luukse, skoon, gerieflike en veilige gastehuisverblyf in Kimberley. Dit is vera...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Bateleur Guest House is in Hillcrest in Kimberley geleë. Hillcrest is 'n nedersetting in die Noord-Kaap. Verblyf word aangebied in 8 en suite-kamers. Daar is 'n gemeenskaplike eetkamer en kombuisgeriewe wat deur a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Rhodesdene akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kimberley blad indien jy na meer Kimberley akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za