+17
Hotel in Maltahohe

Maltahohe Hotel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Loutjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Huis vêr weg van die huis! Baie dankie julle is ware gasvroue. Dankie vir die lekker gesels, die lekker kos en lekker yskoue bier. Ons het baie lekker geslaap en sal julle beslis weer ondersteun!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Perfectly good place to overnight. We were pleasantly surprised by the old world charm of the place and in particular the friendly, helpful level of service. This is no 5 star hotel, but it provided us with a perfectly acceptable stayover venue on the long road to Swakopmund. The food was good, accommodation adequate and service excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lutz S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We'll be back. Thanks for your hospitality. I forgot to buy the chutney.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larry D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

The hotel has character and covered all the basics. The manager was delightful. Great. We were welcomed on arrival, even though a bit late. Supper was available and served with friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Voldoen aan verwagtinge. Lekker gebly en personeel vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rolien D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Lekker gekuier! Baie vriendelike personeel en aangename mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus E
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Sep 2023

Sal aanbeveel omrede verblyf beperk is in die area. Akkommodasie is oud maar het potensiaal. Gasvrou kan besoekers meer welkom laat voel. Kosporsies is regtig klein vir prys wat betaal word. Beddens kan definitief opgradeer word.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Andre Retief S
1 nag Saam met vriende
2.0
Mei 2023

Van die sewe venues op ons toer, was hierdie die enigste teleurstelling. WiFi slegs in ontvangsarea beskikbaar. Ontvangs-ingang was deur 'n kroeg.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Joke H.A. Buwalda-wolters N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2020

Nice hotel, a bit old fashioned. Nice place although it is a bit old fashioned, food is good and hospitality is great. Put some deckchairs near the pool!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Linanda B
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2020

Plek kort TLC. Daar is nie ordentlike parkering vir jou voertuig. Die kamers is maar bietjie afgeskeep.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Post Street, Maltahöhe, Hardap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5OGJkZGQ5LWU5ZDItNDQ5NS1hMGZhLWI2MzJiMmJlNDNjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 4 Post Street Maltahöhe Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.845481593013 16.979522759175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang