Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Maltahohe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Maltahohe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Maltahohe akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maltahohe Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Maltahohe Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R906
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maltahohe

Hudup Guesthouse is in Maltahöhe in Namibië se suide. Dis bekostigbare verblyf onderweg na Sossusvlei of Swakopmund. Verblyf word gebied in enkel-, dubbel- en gesinskamers. Elke kamer het ‘n en suite-stort, les...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Hotel in Maltahohe

Maltahohe Hotel bied B&B in Maltahöhe, Namibië. Dié hotel is ideaal vir reisigers en besoekers wat die omliggende besienswaardighede wil verken. Ons 22 kamers is identies versier. Elke kamer het 2 enkelbeddens e...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Maltahohe

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap, Namibia

Duwisib Guest Farm & Camping bied maaltye en gedeelde selfsorg- of kampverblyf, en is op die randjie van die pragtige Namibwoestyn in Namibië se Hardap-streek geleë. Duwisib Guest Farm & Camping beskik oor 5 kamp...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap, Namibia

We Kebi Safari Lodge is 'n uur se ry vanaf Sossusvlei op die C19. Dié lodge nooi jou uit om die rustigheid, privaatheid en ontspanning van hierdie egte Afrika-bestemming te ervaar deur een van ons individuele, luuk...

Vanaf
R3 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap, Namibia

Africa Safari Lodge bied luukse verblyf in die middel van die Namibiese bosveld - geïnspireer deur die asemrowende prag van die suidelike Namibiese landskap. Africa Safari Lodge is op pad na die gewilde toeristebes...

Vanaf
R2 488
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hardap, Namibia

Neuras Wine and Wildlife Estate bied B&B en aandete en is op 'n plaas ongeveer 105 km vanaf Maltahohe, in die Hardap-streek van Namibië. Neuras bied gaste 'n unieke geleentheid om 7 jagluiperds se voedingstyd waar ...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Hardap, Namibia

Capricorn Restcamp langs die Naukluftberge is die perfekte oornagplek vir gaste wat tussen Windhoek en Sossusvlei reis of vanaf die Suide tot by die kus toer. Ná 'n lang dag kan jy op die stoep ontspan en die uitsi...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mariental, Namibia

La Vida Inn B&B bied B&B-verblyf, selfsorgverblyf en kampeerplek in Mariental, Namibië. Daar is 4 gastekamers, 1 selfsorg-chalet en 1 kampplek. Die gastekamers en chalet het elkeen 1 of 2 dubbelbeddens, of 2 enke...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mariental, Namibia

Anandi Guesthouse Mariental is in Mariental, Hardap geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die B1, doendinge en besienswaardighede. Dié gastehuis b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mariental, Namibia

Tahiti Guesthouse is sentraal in Mariental geleë, 'n dorpie in die Hardap-streek van Namibië. Verblyf by Tahiti Guesthouse beskik oor 4 kamer-kategorieë waarvan elke kamer toegerus is met 'n dubbelbed of enkelbe...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za