+8

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
John K
1 nag
5.0
Feb 2026

Excellent. Baie netjies en die aircon is baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivanka T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Worth the money! Had a lovely stay. Worth the money. Nice and clean. Owner very friendly. Will definitely book again. Heat and eat setup. Perfect for stopovers and weekends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie netjies en skoon, waarde vir geld. Ons was vriendelik verwelkom by Amanda, die plekkie was perfek vir ons doel. Alles was baie skoon en netjies. Baie rustig. Dalk neslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Gerieflik geleë, billike tariewe, ruim blyplek. Dis die tweede keer dat ons by Mandi's oorgebly het omdat dit ’n gerieflike oornagplek is in ’n stil buurt en ver genoeg van die hoofpad af dat verbygaande swaar voertuie nie 'n mens se rus verstoor nie. Die enigste wat ons bietjie ongerieflik gevind het, was die mengelkraan van die stort waar dit nogal 'n kuns was om die temperatuur van die water sodanig te stel dat ’n mens ’n konstante stroom water kry waarvan die temperatuur reg is om onder te stort. Verder was alles in orde en was dit veral lekker om net buite die woonstelletjie op die stoepie te sit of voor in die tuingedeelte waar daar ’n houtbankie-tafel is. Ons kon ook vlakby die woonstelletjie parkeer wat dit baie gerieflik gemaak het vir die afdra van ons bagasie en ook inpak die volgende oggend. Binne was verwelkomingsjokoladetjies en heerlike sakkies koffie, tee, verromer, suiker en selfs beskuit om alles af te rond, asook botteltjies drinkwater in die yskas -- heerlik gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charl B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Rustig, gerieflik en bekostigbaar. Lekker gebly. Rustige omgewing. Kamer is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eufracia O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Would most definitely stay there again. My partner and I recently stayed at Mandi's and it was amazing! The room was clean, comfy, and had all the essentials. The location was on point too - perfect spot to explore Riversdal!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

We enjoyed our stay, and the bathroom was the most beautiful. Mrs Amanda was very accommodating because we came much later than the booking time. Lovely soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica D
1 nag
5.0
Sep 2025

Excellent value for money and very pleasant. Mandi's is within easy reach of the N2 but you don't hear any traffic noise! It's an ideal place for an overnight stay, spotlessly clean and well-equipped. I appreciated the spacious shower, the generously sized fridge and the comfortable bed. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aniki V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Keurige styl. Gerieflik. Vriendelik. Ons was aangenaam verras met die keurige styl, gemak en vriendelike ontvangs. Alles was maklik en gerieflik, en ons het bitter lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stil en rustig gewees. Ons het lekker geslaap. Skoon en netjiese plek. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Cronje Street, Riversdale, 6770, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45067cedfb58094461d850fac8b578d7828e8deb04a357b2fa839f5d8347392cbffa5e5a05b74b7e7f2bcc75a9fca2726a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 1 Cronje Street Riversdale 6770 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.088624325384 21.261036322125
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang