Mantis No5 Boutique Art Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Presidensiële Suite
Ontbyt
Luukse Suites
Ontbyt
Besisgheidsklas-suites
Ontbyt
Huisreëls

Rook is verbode in al die gastekamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Pendeldienste kan gereël word. Dit moet voor aankoms gereël word en kos ekstra.
Daar word aangeraai dat gaste reisversekering uitneem.
Let dat jy die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word sal moet aanvaar wanneer jy bespreek.

Kinders kan op versoek saamkom.
Hierdie beleid geld vir kinders tussen 0 en 11 jaar. Kinders wat ouer as 12 jaar is word as volwassenes beskou en sal in hulle eie kamer moet slaap. Kinders wat in hulle eie kamer slaap sal die enkeltarief betaal.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis wanneer hulle met 2 volwassenes deel.
Kinders tussen 4 en 11 jaar wat 'n kamer met volwassenes deel betaal R500 per kind per aand en die prys sluit ontbyt en 15% BTW in.
Kinders tussen 4 en 11 jaar wat met volwassenes deel sal in 'n kot en/of op 'n slaapbank slaap, afhangend van die beskikbaarheid van die beddens en die kinders se ouderdom.
2 Luukse Suites en 2 Besigheidsklas-suites het slaapbanke vir 'n kind tussen 2 en 12 jaar oud.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 276
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 276
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 276
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf646321ccae454319065b7800730c02b460fcb3da1d22586d71377cdade3f5bd8773a8d4b9a940d1adc6416797b22dbe91e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 276 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 5 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.9847202 25.6619275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang