+59
Selfsorg in St. Lucia

Manzini 38 - Go & Sea

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jennifer L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Perfect space for a getaway in a great location in town. This home was perfect for our night away. It was in a quiet location yet close enough to walk to the restaurants and Sunset Jetty for a boat cruise. It was neat and tidy and had all the amenities that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlize V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Fantasties. Dit was uitstekend. Sal dit vir almal aanveveel en sal verseker weer gaan. Die lekkerste blyplek vir lekkerste wegbreuk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Our stay was great. Good value for money, very clean, walking distance to everything. Our stay was great. Good value for money, very clean, walking distance to everything in St Lucia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thanks Marius, it was a pleasure hosting you.

Anton Gerrit M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Fantasties in een woord! Ons het gevoel of ons by ons eie woning tuis was. Die dekor en ja, sommer alles was net wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Dankie vir jou resensie, Anton. Ons waardeer gaste soos julle. Baie bly dat julle lekker gekuier het.

Harry H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2026

Weggesteek, maar gesellig. Die eenheid is redelik, maar van die foto's is misleidend aangesien dit 'n hoekie van die kompleks ingedruk is met geen uitsig op die tuine of die swembad nie. Die hoofslaapkamer is donker met net twee klein venstertjies. Aan die pluskant egter, is dit goed toegerus met alles wat gaste nodig het. Dit het 'n goeie badkamer met stort, en buite ook 'n lekker braaiplek met goeie beligting en voldoende braaigereedskap. Die muurkuns binne en buite met gesegdes, ens. skep 'n gesellige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende waarde, ruim vertrekke, alles wat jy nodig het. 'n Perfekte keuse en waarde vir geld. Ruim vertrekke en alles wat jy nodig het. Skoon en netjies en pragtig gemeubileer. Die kwaliteit van iets soos die koffie wys dat die gasvrou jou belange op die hart dra. Lekker braai plek met gereedskap. Ons verblyf was uit die boeke uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Baie dankie vir die resensie Johan. Ons waardeer dit en is bly om te hoor dat julle dit geniet het. Dankie dat julle sulke great gaste is.

Gideon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig ontspanne en gemaklik. Die plekkie was perfek. Uiters netjies en skoon en alles reg op orde. Goed onderhou en voldoende inligting verskaf deur gasvrou via WhatsApp. Geen tekorte nie en alles werk perfek. Kan die plek ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Baie dankie Gideon, ons waardeer jou resensie opreg.

Jacques F
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Perfek en waarde vir geld. 'n Wonderlike eenheid met alles wat jy nodig het vir 'n perfekte verblyf. Modern, met groot badkamer en kamers. Toegeboude stoep met braai verskaf privaatheid. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom terug.

Tienie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Cosy, clean, nice unit. Very nice place, all as shown in the picture, all that you need to make your stay is available. TV with all channels, Netflix, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Ek is baie bly dat julle lekker gebly het. Dankie vir die resensie.

Zanel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Defnitief die moeite werd! Ons het vreeslik lekker gebly! Alles wat mens benodig, is in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angelique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 38, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fc5786f875abb15a8eb85ec3e7284d2de4e40fa36a913b0531f86a635a7248b37ca5b8c87176003c69f616ac07df1c8a6e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 38 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.378454859526 32.409850358963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang