+32
B&B in Britstown

Mar - Zel Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andre O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Clean and comfortable. Our stay was good and everything was clean. Perfect place for a quick overnight with the restaurant and bar on the same premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie lekker. Soos 'n oase in die woestyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Alles in een oornag plek. Eenvoudig uitstekend gebly. Ongelooflike gasvryheid van gasvrou sowel as gasheer. Gekuier asof ons ou vriende is. Alles in een bymekaar. Gastehuis, bar, restaurant, kafee en vulstasie. Wat meer wil mens hê? Sommer so op die rand van die dorp vir verdere gemak en gerief. Hulle sal my definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gemaklik, gerieflik en die lugversorger is 'n wenner! Heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Heerlike, veilige en vriendelike kuier atmosfeer! Die feit dat daar 'n eetplek by die slaapplek is, is baie gerieflik! Baie lekker geslaap en die atmosfeer was heerlik. Ons het veilig gevoel en die voertuig met baie waardevolle goed in, was ook veilig geparkeer! Sal definitief weer daar slaap met volgende reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chimorne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Hierdie is 'n fantastiese oorstop in Britstown. Baie vriendelike ontvangs, kamers netjies en skoon, kos was heerlik en wat 'n lekker kuier saam met die eienaars. Vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Die plek het ons verwagtinge oortref - hoogs aan te beveel. Kamers was besonder ruim en netjies, veilige parkering, gasvrye eienaars, restaurant se kos was uitstekend, selfs lugversorging in die kamers en 'n buite braai area en kroeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Gerieflik en rustig. Goeie oornagplek. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Restaurant en kroeg by gastehuis maak dit baie gerieflik. Goeie spyskaart.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Road trip oppad Kaapstad toe, eerste keer on Britstown en by Mar-Zel. Baie tevre. Was baie lekker daar, goed gerus en die restaurant is puik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Mark Street, Britstown, Northern Cape, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6449e4c1a22f836264a2f664629fcf0f8f005234a794a284769e34d18bb914ac03e484307656c12dbe3a7591d406b4bbfd3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 6 Mark Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.587289235229 23.506455801057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang