Pick your preferred language

English

Afrikaans

B&B in Britstown

Mar - Zel Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Shireen A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great stay with a great host. The bed and bathroom were decent. The Aircon worked well. For a little town that is just a stopover, it was very nice and safe and secure for car parking. The food was also excellent. I recommend the lamb tails. The hosts were very accommodating and the other guests were friendly and helpful with the routes to use and the food to try. I highly recommend Mar - Zel Gastehuis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Dit was 'n oornag die moeite werd. Baie lekker gebly. Baie dankie aan die gasvrou wat tot baie laat die aand gewag het vir ons om in te boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandre D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netjies, gemaklik en veilig. Kan regtig aanbeveel en kos ook baie lekker. Baie lekker gebly. Kamer is net reg vir 'n oornag op die langpad. Almal baie vriendelik en met die restaurant op perseel was dit so gemaklik om met 2 klein kinders om hul magies vol te kry en in die bed. Ons het baie lekker en gemaklik geslaap en het baie veilig gevoel. Nuwe eienaars is 'n aanwins en kan sien hul liefde word gesaai in die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan En Ina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangenaam en rustig. Baie lekker gebly en dankie vir die goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gasvrye mense, skoon kamer en baie netjies en gerieflik. Ja, het lekker gebly in netjiese, skoon gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kanna W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Twee nagte se slaap in een nag, fantasties. Ons verblyf was verskriklik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Mar - Zel Gastehuis
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
1 nag
5.0
Apr 2025

Definitely value for money. Easy check-in, good reception. Comfy rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great, thank you! Great, thank you, we enjoyed our stay, no problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sommer vriende geraak met die eienaar en sy vrou en lekker geëet by hulle pub. Ons is baie gasvry ontvang en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Mark Street, Britstown, Northern Cape, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6449e4c1a22f836264a2f664629fcf0f8f005234a794a284769e34d18bb914ac03e484307656c12dbe3a7591d406b4bbfd3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 6 Mark Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.587289235229 23.506455801057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang