6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 23 Lyndsay Road, Maratea, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Maratea 16 is in 'n rustige veiligheidskompleks in die kusdorp Ballito geleë. Dié eenheid op die onderste verdieping het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel.
Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër in.
Die eenheid het WiFi.
Die oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek met gehalteleermeubels. Daar is 'n grootskerm-TV en gaste kan by DStv, YouTube en Netflix inteken.
Die eetkamer het 'n tafel met sitplek vir 6.
Daar is 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig, asook braaigeriewe en 'n eetarea buite.
Die kompleks het 'n swembad, afstandbeheerhek en is ideaal naby die hoofstrand en winkelsentrums geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 23 Lyndsay Road, Maratea, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Maratea 16 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Lyndsay Road, Maratea, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang