4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Unit 203 Dolphin View, Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Margate Beach Accommodation is naby die visvangpier in KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid spog met 'n pragtige see-uitsig en is ideaal vir 'n ontspannende vakansie of 'n onvergeetlike wegbreek. Dit is ook lekker naby 'n rits ontspanningsaktiwiteite geleë.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitarea en 'n kombuis in. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n ketel toegerus en die sitarea het 'n slim-TV, WiFi en toegang tot 'n stoep met 'n tafel.
Geriewe op die perseel sluit braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in.
Aktiwiteite sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry en visvang in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Loyiso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Unit 203 Dolphin View, Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Margate Beach Accomodation het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unit 203 Dolphin View, Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang