Marianne's B&B

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Brendan A
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Comfortable. Friendly and homely. Will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Veilig. Vriendelike gasvrou. Kamer netjies. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Marianne's B&B
Baie dankie vir jou terugvoer, Helena. Dit word waardeer.

Lorinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig. Het baie lekker gebly, het vriendelike diens ontvang. Sou graag 'n waaier in die kamer hê vir die hitte en dalk WiFi-wagwoord in die kamer, maar was baie tevrede en dankbaar vir 'take away' ontbyt en hulp met ons reprints.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Gemaklik en veilig. Ja, dit was 'n lekker ondervinding.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Marianne's B&B
Baie dankie vir jou terugvoer, Gerhard. Dit word waardeer.

Anonieme gas
1 nag
4.4
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Monya V
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Rustig en stil. Baie vriendelike diens. Baie hulpvaardig. Kamer was skoon en netjies.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thelma F
Kort verblyf
3.8
Nov 2025

Kan beslis verbeter. Ek het lekker gebly, matras net gedaan, linne en duvet geskeur, kamer baie stofferig.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annette
Marianne's B&B
Beste Thelma, ons is baie jammer oor jou ervaring met die kamer en netheid, maar tog bly jy het lekker gebly. Dit sal gaaf wees as jy in die toekoms dit direk met die eienaar of bestuurder aan diens opbring sodat die instansie waar jy jouself bevind, die nodige stappe kan neem om onmiddellik die situasie te kan regstel indien moontlik. Ons sal dit wel opneem met die nodige werkers wat verantwoordelik is vir die kamers skoonmaak en die linnengoed en matras ondersoek. Alles van die beste en mooi bly.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cornel V
1 nag
2.0
Nov 2025

Kon skoner gewees het. Spinnekoppe en spinnerakke in die kamer, badkamer en stort.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Annette
Marianne's B&B
Beste Cornel, ons is baie jammer dat jy jou tyd so ervaar het. Dit sal gaaf wees as jy in die toekoms dit direk met die eienaar of bestuurder aan diens opbring sodat die instansie waar jy jouself bevind die nodige stappe kan neem om onmiddellik die situasie te kan regstel. Ons sal dit wel opneem met die nodige werkers wat verantwoordelik is vir die kamers skoonmaak. Alles van die beste en mooi bly.

Jc N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Good. Very nice person with a friendly personality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Annie Botha Avenue, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0227c305fd740e91f32be0aa1b6f1108411ad3bc6d0d18c4c7470fdfc588e0f80e5f481abdf3a7224b3dd1f0d22fe0c501e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 87 Annie Botha Avenue Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7332162 28.2116572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang