8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 87 Ocean Drive,, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Marichel 12 is in Ballito, KwaZulu-Natal en is 'n selfsorgwoonstel met uitsigte oor die ikoniese Thompsonsbaai-strand. Dit maak dit 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.
Hierdie pragtige woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en 2 leefareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort en wasbak. Daar is dakwaaiers in al die slaapkamers.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 10, perfek vir gesinsmaaltye. Die formele sitkamer het gemaklike rusbanke en lei na 'n ruim balkon met 'n houtskoolbraai en buitesitplek. Daar is ook 'n aparte TV-sitkamer wat 'n media-stroomboks en Netflix het, tesame met gratis WiFi-geriewe.
Alle gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Daar is veilige parkeerplek binne die kompleks waar gaste toegang het tot 'n dubbeltoesluitmotorhuis en 2 aangewese gasteparkeerplekke. Daar is 'n omsetter in die eenheid.
Geen kinders onder die ouderdom van 10 word toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 392
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 87 Ocean Drive,, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Marichel 12 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
87 Ocean Drive,, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang