Mariental Hotel
- Kapasiteit: 51 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Marie Brandt-straat en Charney-weg, Mariental, 0000, Hardap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R978 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mariental Hotel is in die hoofstraat van Mariental geleë en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van die B1, verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.
Die verblyf bied 28 slaapkamers en is geskik vir enige groep. Elke kamer het ’n privaat, en suite-badkamer met ’n stort of bad, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het ’n TV met sekere kanale.
’n Heerlik ontbyt is ingesluit by die kamer se tarief.
Die hotel spog met ’n a la Carte-restaurant op die perseel, asook ’n sportskroeg met pool-tafels en dobbelmasjiene.
Daar is 2 konferensiekamers en geriewe wat tot 60 afgevaardigdes op ’n slag kan akkommodeer. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.
Daar is ook 'n buitelugbiertuin met braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.
Die hotel bied ’n veilige, rustige klein dorpie-atmosfeer en dis ’n goeie opsie vir oornagverblyf vir toeriste wat deur Namibië toer.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Skootrekenaar-projektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Onelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Hoek van Marie Brandt-straat en Charney-weg, Mariental, 0000, Hardap
- Gaste dink Mariental Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 51 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Marie Brandt-straat en Charney-weg, Mariental, 0000, Hardap
- Alle ouderdomme is welkom