4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Louw Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Marigold is 'n losstaande selfsorghuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde eiendom in Proteahoogte, Brackenfell. Dit is geleë in 'n stil deel van die noordelike voorstede naby plaaslike geriewe en winkelsentrums vir ontspannings-, internasionale of sakereisigers.
Die lugverkoelde eiendom bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier en 'n espressomasjien. Die leefarea sluit 'n Xbox met 'n premium-pas, 'n televisie en hoëspoed-internet met snelhede van 200 Mbps in. Die huis is geskik vir langtermynverblyf van tot 12 maande en bly operasioneel tydens kragonderbrekings tot stadium 6.
Die eiendom beskik oor 'n privaat swembad en 'n slimhuisstelsel. Veilige ingeslote parkering word op die perseel voorsien. 'n Snookertafel en 'n gasbraai is beskikbaar vir gaste se gebruik teen 'n bykomende koste.
Die huis is 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 15 km vanaf die Durbanville- en Stellenbosch-wynroetes geleë. Ander besienswaardighede binne 'n radius van 20 km sluit verskeie gholfbane en die Tygervallei-winkelsentrum in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Agatha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 45 Louw Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Marigold het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Louw Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang