+20

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Market street, Piet Retief, Piet Retief, 2380, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Market on 5 bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike woonstel in Piet Retief, Mpumalanga en is naby restaurante, die N2 en Woodhill Park-winkelsentrum geleë.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-uitleg wat oor 'n slaapkamer, sitarea en 'n kombuis beskik. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, rusbank, 'n verhitter en lugversorging. Dié area lei na 'n stoep met sitplek.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en tuin.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andrea B
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful, clean and well appointed half-way stop. Very well appointed accommodation that was very clean and had everything that we nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Tiaan E
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Het lekker gebly en die plek was baie netjies en skoon.
Mrt 2026
Tanya K
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en veilig. Baie mooi moderne verblyf. Beddegoed en handdoeke goeie kwaliteit! Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2026
Mariaan B
Gesin met tieners
5.0
Absoluut fantasties. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Winkels en wegneemetes loop afstand. Was veilig en ...
Sien meer
Okt 2025
Yvonne L
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful stay. Beautiful room, very nice lady. Unfortunately, we just stayed one night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Market street, Piet Retief, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Market on 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Market street, Piet Retief, Piet Retief, 2380, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf829e23cd1f8efb0e27d4c4f9303d84e4d13445f8b9376bb762537fac6fef239f15fa7c3b6e8847604d3ac13614d71aeedbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 5 Market street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.995910668995 30.798208204438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang