Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (7)
Wildsplase (2)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Piet Retief

3.9 / 5  
volgens 67 resensies
Lees regte resensies van Piet Retief van 67 geverifieerde gaste.
Indien jy Piet Retief besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Piet Retief.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Piet Retief akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Piet Retief Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Piet Retief Akkommodasie

24 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief

Rohrs Farm Guesthouse is 'n ruim plattelandse huis op 'n plaas waar Remo en Heidrun jou in Duits, Afrikaans en Engels sal verwelkom. Die vrede en stilte, kalmte en treffende uitsigte is van die dinge wat gaste weer...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piet Retief

Silvex Gastehuis bied gehalte verblyf vir gaste wat op soek is na tydelike verblyf in die Piet Retief in die Mpumalanga-area. Daar is 25 kamers wat bestaan uit eenhede vir 2 tot 4 gaste. Van ons eenhede is selfsorg...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Piet Retief

Marnalé Oornagwoonstel bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat in Piet Retief in Mpumalanga geleë is. Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R845
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief

Deo Resta Guest Lodge is op 'n rustige kleinhoewe in die geskiedkundige gemeenskap Moolman geleë, net 10 minute se ry vanaf Piet Retief in Mpumalanga. Moolman is slegs 1 km vanaf die hoofroete na vakansiebestemming...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piet Retief

Rest Valley Guest House is op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van Piet Retief, 'n skilderagtige dorpie in Mpumalanga. Die plaas bied 'n rustige wegbreek met pragtige uitsigte weg van die stad se gewoel. Die kleinh...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief

Vredenhoff Gastehuis is 'n bekoorlike B&B in die prentjiemooi dorp, Piet Retief. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis het slaapplek vir 12 gaste in 6 dubbelkamers of 'n gesinska...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief

Chateau B&B is ideaal vir oordeelkundige gaste en sakereisigers wat op soek is na iets spesiaal teen bekostigbare, mededingende pryse in Piet Retief in Mpumalanga. Chateau B&B bied onafhanklikheid, rustigheid en pr...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief

B@Home Guesthouse bied gerieflike verblyf in Piet Retief. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf is beskikbaar in 18 smaakvol versierde slaapkamers. Elke kamer h...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piet Retief

Emahlathini Guest Farm is 28 km buite Piet Retief naby die Swaziland-grens geleë. Dit is ideaal vir 'n enkel-reisiger, gesinne of gaste wat vir besigheid reis op pad na Swaziland, Mosambiek of Natal, of diegene wat...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piet Retief

LA Studio bied gerieflike en gehalteverblyf in Piet Retief, 'n prentjiemooi dorp in Mpumalanga. Verblyf word in die hoofhuis met slaapplek vir 7 gaste en die aparte woonstel met slaapplek vir 3 gaste aangebied. Di...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief

BelAir is 'n smaakvol versierde gastehuis met 15 slaapkamers in Piet Retief. Dit is naby verskeie restaurante en winkels. Daar is 3 verskillende kamerkategorieë wat beskikbaar is aan gaste. Elke kamer is toegerus ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Piet Retief

Hierdie gastehuis se ideale ligging beteken dat die plattelandse gevoel behoue bly en daar is 'n swembad- en buite-area met 'n plattelandse gevoel. Die Palm Inn Guest House is 'n luukse gastehuis in Kerk en Theo Moc...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief

African Flair Lodge is in Piet Retief in die suide van Mpumalanga geleë. Ons bied 6 pragtige, gerieflike grasdakkamers wat veilig en privaat is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en warm dekor met 'n Afrika-tema ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Piet Retief

Bodenstadt Country Lodge bied akkommodasie in 'n ten volle gemeubileerde, gerieflike en rustige B&B- of selfsorgkothuis. Die kothuis is naby aan Piet Retief geleë, en binne 15 minute se ry is jy in die dorp. Die ko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
B&B in Piet Retief

De Loft Guesthouse bied gerieflike verblyf, onberispelike diens en gasvryheid in die pragtige historiese dorpie, Piet Retief. Verblyf word in 7 Dubbelkamers en 1 Gesinskamer gebied. Elke kamer het 'n en suite-badka...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief

LA Guest House is in die hartjie van die gras- en vleilande van Mpumalanga geleë. Verder is ons by die N2, wat van hierdie gastehuis die ideale oornagplek maak op jou reistog na Swaziland, KwaZulu-Natal en die Krug...

Vanaf
R375
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Piet Retief

Sundowner Lodge and Caravan Park is in Piet Retief geleë en bied verskeie verblyf- en kamp-opsies. Piet Retief is halfpad tussen Gauteng en die Noordkus en is ook die perfekte plek vir oornagverblyf onderweg na Mos...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Piet Retief

Welgerust Bed and Breakfast is 'n B&B met lowerryke tuine in Piet Retief, Mpumalanga, ook bekend as Mkhondo. Mkhondo is 'n ideale tussenstop vir gaste wat van en na KwaZulu-Natal en Swaziland reis. Die Heyshope-dam,...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Piet Retief

Welgekozen Country Lodge is in die buitewyke van Piet Retief geleë. Die lodge is in 'n rustige area en spog met luisterryke tuine en lieflike fonteintjies. Verblyf word aangebied in 14 en suite-kamers wat smaakvol...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief

TWK Welverdiend Guesthouse and Conference Venue bied gerieflike verblyf in 'n ontwerperstuin in die dorpie Piet Retief. Piet Retief is in die luisterryke, groen Assegaivallei in suidelike Mpumalanga geleë en is 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Piet Retief akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za