Marla Villa
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Penelope Close, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R15 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Marla Villa is 'n bekoorlike, luukse villa in Bakoven en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig. Die villa is die ideale opsie vir familie en vriende wat op soek is na 'n pragtige wegbreek by die see.
Die villa beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-, koningingrootte- of dubbelbed en die meeste bied toegang tot 'n balkon. Die badkamers het bad- en stortgeriewe. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, pooltafel en gemaklike rusbanke. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.
Die villa lei na 'n balkon met buitesitplek, 'n Jacuzzi, plonspoel, braaigeriewe en buitemeubels. WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Penelope Close, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Penelope Close, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang