+31
Gastehuis in Hospital Park

Marlot Guest House

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Bernice O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Relaxing. My stay was wonderful! The staff were friendly, the room was clean and comfortable, and the overall atmosphere was relaxing. I’d definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Veilig en skoon! Aangename verblyf! Bly altyd lekker. Ongelukkig het die 2de kamer se TV nie gewerk nie en die badprop in die bad ook nie. Daar was net koffie ens. vir 2 mense en ons was 3.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goed. Ja, vriendelike ontvangs. Kamer was skoon. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis J
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Feb 2026

Sa nie weer daar bespreek nie. As jy standaarde het vir waar jy bly, hou liewers verby. Hoewel die kamer skoon was, het die lig in die toilet nie gewerk nie. Boonop het die toilet nie eers 'n venster nie (ook nie 'n uitsuigwaaier nie - regulasies vereis dit indien daar nie 'n venster is nie). Die uitleg van die badkamer is baie swak met geen spieël bo die wasbak nie. Die stortdeur val heeltyd teen die wasbak oop. Die matjie voor die stort was grillerig nat. Die handdoek was uitgerafel en die matras is voos. Die yskassie het ook nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Karien D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Aangenaam en rustig. Die gastehuis is skoon en netjies. Die personeel was besonders vriendelik en hulpvaardig. Die spa-sessie was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Netjiese blyplek vir gesin met kinders. Dit was 'n gerieflike oorslaapplek, netjies en skoon. Hulle kan wel aandag gee aan nuwe matrasse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2025

Ek sal hulle aanbeveel. Die verblyf was aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estie S
1 nag Saam met vriende
3.8
Apr 2025

Aangenaam, mense is behulpsaam. Lekker sentraal geleë. Heel aangenaam, die ontvangsdame was bietjie verward met die bespreking, maar op die ou einde is alles uitgesorteer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keith B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2025

Overall great. I have used it many times before. Fit for purpose. We were at a sporting event -- out all day, so great location and overall facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter J
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jul 2025

Not what the standard the pictures portrayed. Water in the shower was severely reduced to a point where it was difficult to shower. The mattress was old.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ashock Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Devenish Street, Polokwane, 0700, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 53 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0a0c11ba7ae151a1ee50ed4e8b4116c46373bf583756e483b6548275a13f95b2979db3a90caf76d689e76bbf7362854efe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 49 Devenish Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -23.902400748237 29.464736580849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang