+22
Selfsorg in Marlothpark

Marnies Bush Hideout

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
3.7
Robert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Beautiful. Calm. Peaceful. This was the most amazing experience we've ever had. It's a beautiful place, calming, and peaceful! The owners of this place are so friendly. Everything you will need is already provided. I highly recommend this for an amazing time away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantastic. It was great, very neat and clean. The hosts were very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2026

Baie netjies en skoon maar glad nie privaat nie. Braaiarea is gerieflik en mooi. Die huisie was netjies en skoon. Buite kuier area gerieflik en mooi. . Eienaars direk langs jou op dieselfde perseel wat dit baie onpersoonlik gemaak het, ons het nie gehou daarvan nie. Hulle kan dit gerus in hulle advertensie noem. Kon dit ook nie op die fotos gesien het nie. In die aande het dit geklink soos n shibeen met geraas, musiek en kuier naby ons wat ons later moes uitvind die lokasie is nie ver daarvan af nie. Baie min diere , teenoor wat ons kry by plekkies nader aan die rivier aan die ander kant van Marloth park. . Eienaars was wel baie vriendelik maar ons hou van ons privaatheid en waardeer eerder n plekkie wat privaat is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Brian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

158 Kudu Road, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7670c528fda6dfef410a47c6da83977086147a6ca3c52bf5249cd94470d6c9e47c833708d1c9b6d326785c27824b03fc918?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 158 Kudu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.393668500209 31.763080728836

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang