Marnies Bush Hideout
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 158 Kudu Road, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Marnies Bush Hideout is 'n selfsorgkothuis in Marloth Park, Mpumalanga, net 1.3 km vanaf Hek 1 in die hartjie van die reservaat. Dit is ideaal vir gesinne of vriende wat 'n rustige bosveld-toevlugsoord soek.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers: een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, lugbraaier, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei, breekware en gereedskap. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV en lugversorging. Die sitkamer maak oop na 'n dek met buitemeubels, 'n eetkamertafel, braaigeriewe en 'n borrelbad.
Gaste kan veilige parkering geniet. Wild soos koedoes, impalas, sebras en bosbokke besoek die eiendom gereeld, en bale hooi en korrels word voorsien vir voer. 'n Verskeidenheid voëllewe dra by tot die rustige bosveld-atmosfeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 158 Kudu Road, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
158 Kudu Road, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang