- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Vleiroos Street, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Marshrose Self-catering Accommodation bied gastekamers in Welgemoed in Kaapstad. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n gemaklike oornagplek naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.
Verblyf is in 5 gastekamers beskikbaar en elkeen het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n koffietoonbank, yskas, mikrogolfoond, ketel, induksiekoker en alle toebehore en breekware, asook 'n privaat stoep. Gratis WiFi en 'n TV met volledige DStv is beskikbaar. Skoonmaaklappies, vadoeke en badmatjies kan voorsien word op versoek.
Die gastehuis bied 'n volledige weeklikse skoonmaakdiens vir die eenhede, en die linne word omgeruil. Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar en sluit die gebruik van strykgeriewe in. 'n Wasgoedlyn is beskikbaar.
Die eiendom is beveilig en bied veilige parkeerplek agter 'n hek met toegangsbeheer aan gaste. Daar is verder paniekknoppies, rookverklikkers, veiligheidskameras en diefwering.
Marshrose Self-catering Accommodation is 'n kort entjie se ry vanaf verskeie wynplase, voetslaan- en bergfietsroetes, Tygervallei-winkelsentrum en plaaslike wegneemeetplekke. Ons is ook binne 10 minute se ry vanaf verskeie mediese instansies soos die Tygerberg-hospitaal asook die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool en die The Vineyards-besigheidspark.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 7 Vleiroos Street, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Marshrose Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Vleiroos Street, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang