Martin-Villa
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Martin Street, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Martin-Villa is 'n gemaklike woonstelsuite in Somerset-Wes, wat 'n praktiese en goed toegeruste basis bied vir beide vakansie- en sakereisigers.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte-beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese kookbenodigdhede. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n eetkamertafel vir 2. Gaste kan stromingsdienste op die TV geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek met 'n hek is op die eiendom beskikbaar. Die eiendom is goed geleë naby Vergelegen Medi Clinic (ongeveer 1.1 km), Lourensford Wynlandgoed (ongeveer 3.2 km), Erinvale Gholfklub (ongeveer 3.3 km) en Kaapstad Internasionale Lughawe (ongeveer 33 km).
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Martin Street, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Martin Street, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang