3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Port Au Prince Crescent, Marina Martinique Cove, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Martinique Cove 18 is 'n knus selfsorgwoonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat sentrale verblyf benodig, of dit nou vir besigheid of vakansie is.
Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Dit lei na 'n balkon met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante en die strand geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 176
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Port Au Prince Crescent, Marina Martinique Cove, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Martinique Cove 18 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Port Au Prince Crescent, Marina Martinique Cove, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang