2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Loerie Lane, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Martin' Cottage is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Outeniekwastrand in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n balkon met 'n etenstafel, 'n braai en uitsigte oor die see. Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante, asook naburige dorpe, soos Glentana, George, Mosselbaai en Hartenbos.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Loerie Lane, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Martin' Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Loerie Lane, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang