Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mashudu Private Game Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 6 Jul 2024.

Blits-aanbod

Kry 30% af vir verblyf voor 15 Junie 2024. Bespreekbaar tot 29 Apr 2024

Prys sluit in
Tent 2
Slegs verblyf
Tent 3
Slegs verblyf
Tent 4
Slegs verblyf
Tent 5
Slegs verblyf
Tent 6
Slegs verblyf
Tent 7
Slegs verblyf
Tent 8
Slegs verblyf
Tent 9
Slegs verblyf
Tent 10
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis met inklok.

Let asb. daarop dat rook nie in enige kamer of tent toegelaat word nie aangesien dit 'n brandgevaar inhou.

Vierwielmotorfietse word nie by Mashudu Private Game Lodge toegelaat nie, maar wel tweewielmotorfietse.

Hout en ys word by die kroeg verkoop.

Enige privaat funksies moet direk met die lodge vooraf gereël word. Die gebruik van die boma's by die bostentkamp moet ook vooraf bespreek word, en indien die boma's gebruik word sonder goedkeuring, sal die deposito teruggehou word vir die skoonmaak van die boma's.

Dagbesoekers word nie toegelaat nie, en indien gaste dagbesoekers wil ontvang, moet dit asb. vooraf gereël word by die lodge.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 150
R1 150 R748
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
R1 150 R748
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
R1 150 R748
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fdebc84bdf9d27d86a3bd59c06f4f9282ade9bec60ba45b710388f22eb1de5de86d6ff69c6f476d87ab5013f7f583b307c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R748 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Off the R33 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.381269131901 28.138883113861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem