Pick your preferred language

English

Afrikaans

Tentekamp in Schoemanskloof

Mbizane Escarpment Retreat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lucky M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantastic. It was an amazing experience; it was very nice indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongani T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

We had a great time. The hike was amazing. Amazing and very serene. The staff was very kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Mbizane Escarpment Retreat
Good day Bongani, Thank you so much for your lovely review. We’re delighted to hear that you had a great time with us and that you enjoyed the hike and the serene surroundings. It’s also wonderful to know that our team made you feel welcomed and well cared for. We truly appreciate your kind words and hope to welcome you back again soon for another relaxing stay. Warm regards, The Mbizane team

Dries M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vyfster diens, verblyf, etes en ligging. Ons sal Mbizane enige dag aanbeveel en definitief weer besoek! Elke tent is stylvol versier en duursaam opgerig. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Mbizane Escarpment Retreat
Goeie dag, Baie dankie vir julle vyfster-resensie! Ons is opreg bly om te hoor dat julle die diens, verblyf, etes en ligging so geniet het, en dat die stylvolle tente en kwaliteit van alles aan julle verwagtinge voldoen het. Dit beteken baie vir ons dat julle Mbizane met vertroue sal aanbeveel. Dit was ’n groot plesier om julle te ontvang, en ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendlike groete, Die Mbizane span

Chrisna P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vrede vir die siel. Ons het vreeslik lekker gebly. Pragtig, stil, netjies en baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Mbizane Escarpment Retreat
Goeie dag Chrisna, Baie dankie vir julle mooi resensie. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en die rustigheid, netheid en vriendelike atmosfeer kon waardeer. Dit is vir ons belangrik dat gaste werklik vrede vir die siel hier ervaar. Dit was ’n plesier om julle te ontvang, en ons hoop om julle weer binnekort te kan verwelkom. Vriendlike groete, Die Mbizane span

Dedre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Elke oomblik het ons verwagtinge oorskry, dit was 'n heerlike bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Mbizane Escarpment Retreat
Goeie dag Dedre, Baie dankie vir julle wonderlike resensie! Ons is so bly om te hoor dat elke oomblik julle verwagtinge oorskry het en dat julle die verblyf as ’n ware bederf ervaar het. Dit was vir ons ’n groot plesier om julle te ontvang, en ons hoop om julle weer binnekort by ons te kan verwelkom. Vriendlike groete, Die Mbizane span

Kgaugelo K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Memorable experience. My stay at Mbizane Escarpment Retreat was nothing short of memorable. The setting is peaceful and beautiful, and the tent exceeded all my expectations in comfort and style. The staff were warm and welcoming throughout my stay, and the meals prepared by Sunday were absolutely amazing. This retreat is a true hidden gem — I left feeling refreshed and will definitely be returning. Oh! They remembered my birthday and had an amazing surprise for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Mbizane Escarpment Retreat
Dear Kgaugelo, Thank you so much for sharing such a beautiful review. We’re truly delighted to hear that your stay at Mbizane Escarpment Retreat was memorable and that you enjoyed the peaceful setting, the comfort of the tent, and the warm hospitality from our team. We’ll be sure to pass on your kind words to Sunday — he’ll be thrilled to know you enjoyed the meals. It was an absolute pleasure celebrating your birthday with you, and we’re so glad the surprise added something special to your stay. We look forward to welcoming you back again for another refreshing escape. Kind regards, The Mbizane team

Antonette P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ongelooflik. Was uitstekend, alles was 5 ster, sal weer gaan so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Mbizane Escarpment Retreat
Liefste Antonette, Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Ons is opreg bly om te hoor dat julle verblyf so aangenaam was en dat alles aan julle verwagtinge voldoen het. Dit beteken vir ons baie om sulke positiewe woorde te ontvang. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom – julle is altyd welkom! Vriendlike groete, Die Mbizane span

Charles R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige plek! Ons kort tydjie daar was regtig baie lekker. Die gasvrou is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Mbizane Escarpment Retreat
Beste Charles, Baie dankie vir julle mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die tyd by Mbizane geniet het, al was dit kort. Dit beteken vir ons baie dat julle die plek pragtig gevind het en dat julle die gasvryheid waardeer het. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom vir ’n langer en net so spesiale wegbreek. Vriendelike groete, Die Mbizane span

Beverley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Relaxing, stunning nature trails, luxury bush accommodation. We loved our stay at Mbizane. The location is simply stunning, surrounded by the escarpment and boasting views that take your breath away. The luxury tents were beautifully decorated and had everything needed for a pleasant stay. The staff were warm and welcoming, and the food they served was delicious. We hope to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Mbizane Escarpment Retreat
Dear Beverley, Thank you so much for your kind words and for taking the time to share your experience at Mbizane. We’re thrilled to hear that you enjoyed the natural beauty of our location and that the luxury tents, warm hospitality, and delicious food all contributed to a memorable stay. It was a pleasure to host you, and we’re so glad you had a chance to relax and explore the surrounding nature trails. We truly appreciate your support and hope to welcome you back for another peaceful escape in the bush very soon. Warm regards, The Mbizane team

Willem J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vriendelik, gasvry, goeie kos. Vriendelike diens, uitstekende kos en 'n ideale ligging teen die spruit het ons naweek perfek gemaak. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Mbizane Escarpment Retreat
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat julle die vriendelike diens, heerlike kos en ligging langs die spruit so geniet het. Dit is vir ons 'n groot voorreg om deel van julle perfekte naweek te kon wees. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom! Vriendelike groete, Die Mbizane span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R4 200
25 % AF
R 4 200 R 3 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 200
25 % AF
R 4 200 R 3 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 200
25 % AF
R 4 200 R 3 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R539, Sterkspruit Farm 296 Portion 6, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1560acd7cea4871fc2f8e9ed289e870c2ccacbfd88f64e4ed47834a7b5607b6aab79452ed8ec92ffa6ca7bd637434fb2d76d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 150 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 R539 Sterkspruit Farm 296 Portion 6 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.356548065852 30.488861974533
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang