Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Schoemanskloof

4.7 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Schoemanskloof van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Schoemanskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Schoemanskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Schoemanskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Schoemanskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Schoemanskloof Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Lodge in Schoemanskloof

Drakenzicht het selfsorg- of B&B-chalets wat slaapplek vir 25 gaste bied. Die verblyf is ideaal vir paartjies, gesinne of gholfgroepe. Ons gesinseenhede het volledig toegeruste kombuise en braaigeriewe. Al die eenhe...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemanskloof

Kilmorna Manor is 'n unieke huis wat op 'n 208 ha-natuurreservaat in die malariavrye Schoemanskloof geleë is. Gaste kan gerus vanaf dié gastehuis op 'n daguitstappie Kaapsehoop, Dullstroom of Krugerwildtuin toe ga...

15% af Winteraanbod!
VanafR350
R298
per nag, vir 2 mense
Lodge in Schoemanskloof

Indabushe Eco Lodge bied verblyf in Schoemanskloof, gerieflik naby O.R. Thambo Internasionale Lughawe vir diegene wat na Johannesburg, die Krugerwildtuin of Mosambiek op pad is. Indabushe bied verskillende verblyfs...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Schoemanskloof

Wolwekrans, ook bekend as die Juweel van Mpumalanga, is op die Schoemanskloof-platorand geleë met asemrowende 240º-uitsigte oor die Laeveldvallei en Schoemansberge wat 'n pragtige agtergrond skep. Elke chalet he...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Schoemanskloof

Luukse selfsorg-akkommodasie in Mpumalanga, geleë in die wonderskone Houtboshoekvallei, net 48 km van Nelspruit en 100 km van die Krugerwildtuin af. Caracal Lodge word omring deur luisterryke berge wat 'n tuiste bi...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemanskloof

Knus versteek in die pragtige Schoemanskloof, ongeveer 40 kilometer van Nelspruit. Geleë op 'n plaas omring deur sitrusboorde, wat sag die geur van lemoen bloeisels versprei in die lentetyd. Die krokodilrivier vloe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Schoemanskloof

25% af Weeksdae!
VanafR1 500
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mpumalanga

Crocriver Chalet is 'n ruim selfsorg-chalet met slaapplek vir 6 op 'n plaas in Schoemanskloof. Dié chalet beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n solder met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbedd...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Schoemanskloof

Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Wes-Kaap

Oorbiki Bergplaas en 4x4 bied 'n verskeidenheid selfsorgverblyf teen die hange van die berg in die Schoemanskloof. Gaste het 'n keuse van volledige gemeubileerde hutte met slaapplek vir 4 tot 7 gaste. Peg's Farmhou...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Elandsvallei, Mpumalanga

Ametis Guest Farm bied gemaklike selfsorg-oornagverblyf op 'n 455 ha-plaas langs die N4 naby Waterval Onder in Mpumalanga. Die plaas is in die Elandsvallei geleë en gaste kan na hartelus visvang, voetslaan, voëlky...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elandsvallei, Mpumalanga

Saragossa Game Lodge bied B&B-verblyf op 'n privaat wildreservaat tussen die berge en golwende graslande in Mpumalanga se Elandsvallei. Dié lodge bied gerieflike verblyf en heerlike maaltye, sowel as safari-doendin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za