Mbizane Escarpment Retreat
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2026 tot 31 Mrt 2026.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R539, Sterkspruit Farm 296 Portion 6, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga
-
Vanaf
R4 200R3 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mbizane Escarpment Retreat is 'n privaat natuurbewaringsgebied in die Schoemanskloofvallei, bekend vir sy asemrowende kranse, riviere en ryk biodiversiteit, wat dit 'n plek op die Register van Natuurlike Erfenisterreine besorg het.
Gaste het 'n keuse tussen 4 privaat luukse tente vir twee, 1 tent vir twee met 'n plonspoel en 1 tent vir agt. Al die selfsorg-akkommodasie beskik oor knus leefareas, goed toegeruste kombuise, tee- en koffiemaakgeriewe, gemaklike beddens, en suite-badkamers, kwaliteit linne en handdoeke, privaat houtdekke en WiFi.
By Mbizane kan gaste ontspan met pieknieks, skemerkelkies vanaf uitkykdekke, maaltye vanaf die restaurant op die perseel, of eenvoudig op hul luukse tentdek ontspan. Daarbenewens kan gaste 'n verskeidenheid aktiwiteite geniet, insluitend voëlkyk, stap, selfry-4x4-ritte en swem in natuurlike poele en riviere. Hierdie eiendom is ongeveer 65.2 km van Mbombela (Nelspruit) af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R539, Sterkspruit Farm 296 Portion 6, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga
- Gaste dink Mbizane Escarpment Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R539, Sterkspruit Farm 296 Portion 6, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang