+24
Selfsorg in Pretoria

Mbobo Legacy Residence

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 338 Louise Street, Pretoria Gardens, Pretoria, 0184, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Mbobo Legacy Residence is in Pretoria, Gauteng, geleë en bied gehalte-verblyf – ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf.

Die eiendom bied 2 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met gemaklike beddens vir 'n goeie nagrus, koffie- en teemaakgeriewe, en toegang tot gedeelde badkamers met 'n stort en wasbak, met aparte toilette.

Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, dubbeldeur-yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die gedeelde sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi-geriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Vervoerdienste

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ncedo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 338 Louise Street, Pretoria Gardens, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Mbobo Legacy Residence het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 280
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek

338 Louise Street, Pretoria Gardens, Pretoria, 0184, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0bebe8b45c8b68b61ce8a5e493de5381f17c66217c9b9e3e93fe2b89b14a29a5fb96c33becc9b33bbe23661a5e26c94bbaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 338 Louise Street Pretoria Gardens 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.727618 28.1622096
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang