Mbobo Legacy Residence
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Room 5
- Rates displayed are on aa self-catering basis.
- Room 02
- Rates displayed are on aa self-catering basis.
- Room 9
- Rates displayed are on aa self-catering basis.
- Room 7 - Mbobo Legacy
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Room 04
- Rates displayed are on aa self-catering basis.
Huisreëls
Die huis beskik oor 'n gewapende reaksie-alarmstelsel, wat elke aand tussen 22:00 en 05:00 geaktiveer word, en CCTV-monitering vir ekstra gemoedsrus.
'n Huisreëlboekie word in die kamer voorsien.
Om ononderbroke gemak te verseker, is die eiendom ook toegerus met 'n sonkrag-rugsteunstelsel en 'n waterrugsteunstelsel, wat verseker dat noodsaaklike dienste steeds aan die gang is tydens beurtkrag of wateronderbrekings.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
338 Louise Street, Pretoria Gardens, Pretoria, 0184, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang