+44
Selfsorg in Marlothpark

Mbuni Bush Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sonja L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Lekker gerus. Dit was heerlik. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Most enjoyable. Delightful setting, quiet and peaceful. Amazing interaction with tame wildlife. The only problem is the roads in the park, which are in shocking condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflik. Ons het baie lekker gebly. Die stilte en natuur is ongelooflik. Die diere op jou voorstoep. Sal vir seker weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Sien bo. Ons het lekker gebly. Ten spyte van baie warm, is die poel op die voorstoep 'n wenner. Al die fasiliteite is handig naby en ons sou langer wou bly. 'n Ware oase vir kort kuiers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gail D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Location is fantastic. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Amazing, peaceful, private and the best we were entirely surrounded by nature. It was very peaceful and cosy. Amazing seeing the animals right at your doorstep. It was a wonderful romantic getaway for my husband and me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issabel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Baie lekker plekkie en sal weer gebruik. Baie oulike plek, hy kort egter bietjie aandag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker gekuier. Het baie lekker gebly, was stil en rustig, net wat die siel nodig gehad het. Ground pad kan geskraap word, is regtig in 'n baie slegte toestand. 'n Klein liggie by die braai sal help, en op die gas te kyk voor nuwe mense inkom sodat hulle nie laat hoef uit te gaan om gas te ruil op die eerste aand nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Skoon en aangename verblyf. Sal weer daarvan gebruikmaak. Die verblyf was skoon en alles wat jy nodig sou kry, was daar. Ontvangs was goed. Sal dit aanbeveel. Braai kort bietjie opknapping.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cecile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R950
20 % AF
R 950 R 760
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
20 % AF
R 950 R 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
20 % AF
R 950 R 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1587 Volstruis Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f9b53371789bfd52fa43c9bf2aee6614e411976772b904bf8423eb45f69eca1cec779802ea95a61201351d7fae66be968dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 1587 Volstruis Road Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.3460713 31.7609853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang