4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1587 Volstruis Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Mbuni Bush Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-boskothuis in die hartjie van die bos in Marloth Park. Gaste kan die Krugerwildtuin besoek, of 'n dag in Marloth Park se reservaat, Lion Spruit, geniet.
Hierdie eenslaapkamerhuis is teen die parkarea geleë en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by 'n etenstafel en maak verder oop na die sitkamer met 'n dubbelslaapbank.
Die eenheid het 'n lieflike patio met buitesitplek en 'n braai-area, sowel as 'n nuutgeboude plonspoel! Gaste kan die bokke sien wei en na die leeus se gebrul luister.
Marloth Park bied gaste 'n waterpark, verskeie restaurante, 'n winkelsentrum met 'n slagter, 'n supermark en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cecile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1587 Volstruis Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Mbuni Bush Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1587 Volstruis Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang