10 gaste
2 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N4, De Hoop Farm, Mara, 1204, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Mbuzulwane Guest Farm is ’n lieflike selfsorghuis vir 7 gaste 30 km vanaf Mbombela (Nelspruit) en 40 km vanaf Malelane.
Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers met ’n bad en stort. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en die tweede kamer het ’n dubbelbed en staanwaaier.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het ook 2 enkelbeddens en 2 dubbelbeddens.
Die leefarea lei na ’n stoep met meubels wat oor die tuin en dam uitkyk. Rook is verbode in die huis. ’n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek.
Braaigeriewe en parkeerplek word voorsien en daar is plek vir ’n boot of karavaan op die perseel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asb. daarop dat daar ’n grondpad van 2 km lank is wat na die verblyf lei. ’n Normale voertuig is geskik, maar gaste moet net baie stadig ry.
Mbuzulwane Guest Farm bied verskeie dinge soos visvang, voëlkyk, stap, fietsry, 4x4 en verskeie wild insluitend impala's, vlakvarke, koedoes, arende en nog meer rondom die dam.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elrin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the N4, De Hoop Farm, Mara, 1204, Mpumalanga
- Gaste dink Mbuzulwane Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N4, De Hoop Farm, Mara, 1204, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang